Aflaaiblad vir die Afrikaanse Woordelys Via hierdie bladsy kan jy 'n ZIP-lкer (525K) aflaai waaruit
jy die jongste weergawe
(159710 woorde soos op 26/10/1998)
van my Afrikaanse woordelys in teksformaat kan onttrek. Een moontlike toepassing van die woordelys is om dit te
gebruik om 'n nuwe woordeboek vir die Afrikaanse
Speltoetser te bou deur die BUILDSCD.EXE program te
gebruik wat by die sagteware ingesluit is. [afr]