Afrikaans Localization (L10N) Project A general discussion list for Afrikaans localization issues.
Localization for Afrikaans for the Mozilla
browser, for the Gnome
Desktop. Relevant Links. [eng]
Afrikaanse Speltoetser - PU vir CHO Die Afrikaanse Speltoetser is 'n nutsprogram wat in Microsoft WordŽ gelaai word en spelfoute in Afrikaanse dokumente uitwys en korrigeer. Dit bevat 'n woordelys van naastenby 145 000 woorde, maar omdat daar in Afrikaans met voor- en /of agtervoegsels feitlik 'n onbeperkte hoeveelheid woorde gevorm kan word, kan jy maklik met die "Add"-funksie jou eie woorde by die lys voeg.
[afr]