Afrikaans Localization (L10N) Project A general discussion list for Afrikaans localization issues.
Localization for Afrikaans for the Mozilla
browser, for the Gnome
Desktop. Relevant Links. [eng]
Afrikaanse Speltoetser - PU vir CHO Die Afrikaanse Speltoetser is 'n nutsprogram wat in Microsoft Word® gelaai word en spelfoute in Afrikaanse dokumente uitwys en korrigeer. Dit bevat 'n woordelys van naastenby 145 000 woorde, maar omdat daar in Afrikaans met voor- en /of agtervoegsels feitlik 'n onbeperkte hoeveelheid woorde gevorm kan word, kan jy maklik met die "Add"-funksie jou eie woorde by die lys voeg.
[afr]